Quantcast
Channel: sarie.com-skrywers | Tallie | SARIE
Browsing latest articles
Browse All 14 View Live

Tallie blog: 'Die rerige jy'

So het die UNISA eksamen gekom en gegaan. Soms het ek die idee gekry ek moet die teorie 4 x deurwerk, waar my jonger mede-studente ligvoets net 2x deur die werk hoef te gaan.

View Article



Tallie blog: 'Feestyd'

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar familie, vriende, genooide of ongenooide gaste, kollegas, bure, kinders en katte bymekaar kom om die Feestyd te herdenk en te geniet.

View Article

Tallie Blog: 'Onverwagte gaste'

Die langnaweek was 'n lekker wegbreekgeleentheid na die see.

View Article

Tallie blog: Alles is vervangbaar

As ek gedink het, ek kan steeds ons lewe, of dan nou myne, lank vooruit beplan, het gebeure van die afgelope tyd my weer tot my sinne geruk.

View Article

Tallie blog wéér: Só het haar grootste vrees toe gebeur

Julle het Tallie se emosionele 'reis' in haar blog hier op sarie.com gevolg ná haar man sy werk verloor het. Min wetende dat Tallie dieselfde paadjie sou stap.

View Article


Tallie blog: "Toe breek die nuus..."

Ons staan eers almal buite rond. “Ek dink ons gaan hoor van ons bonusse,”  sê Filicia Slakkepas. “Dis hoogtyd,” antwoord Anne Alles-weet.

View Article

Tallie blog: "Ons het twee maande om af te sluit"

Ons het twee maande oor om af te sluit wat ons moet. Skrywes word na kliente gestuur wat die toemaak van die besigheid aankondig. En met elke gesprek word die realiteit van die aflegging ‘n groter...

View Article

Tallie blog: "Rugstekery is aan die orde van die dag"

Aprilmaand is verhoging- en bonusmaand. Ons besef dat die maatskappy ons so spoedig moontlik van die salaris-lys probeer afkry.

View Article


Tallie blog: "Genoeg is genoeg!"

Dis Maandagoggend en net voor 8 uur toe ek voor die glasdeur van my nuwe werkgewer staan. Ek lui die klokkie aan die regterkant van die deur. ‘n Jong dame kom maak die deur oop. “Juffrou Moha”, stel sy...

View Article


Tallie blog (6): "Dit is nou 'n paar maande later..."

Dit is nou ‘n hele paar maande later. Ek was gelukkig om baie gou weer ‘n werk te kry in dieselfde industrie waarin ek was. Die verskil, hierdie keer werk ek vir ‘n internasionale maatskappy met sy...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 14 View Live




Latest Images

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.6.1 by Vimeo.com, Inc.